Afri-Vrouefonds Eer Senior Vroue

Die Kraaifontein-rolbalklub se saal het gegons met samesyn en sang waar die Afri-Vrouefonds verlede Maandag sowat 50 vroue trakteer het.